Welkom by Buffelsdoorn Safari's

Buffelsdoorn Safari's is geleë op ‘n familieplaas in Limpopo, op die grens van Botswana en die Noordwes Provinsie. Die plaas is in die hartjie van die Bosveld, waar dae nog rustig verloop en ruimte, tyd en kalmte aan die orde van die dag is. Sonsondergange en sterrekyk is deel van die dag se verloop! Die plaas val in die Savanna-bioom van Suid-Afrika en dit beslaan ‘n gebied van 1 800 ha. Ons is spesiaal toegerus vir die boogjag-entoesias. Ons bied 'n variasie van skuilings van waar dit moontlik is om die spesie te kies wat u pas.

Wat 'n fantastiese boogjag safari. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Marius Jardin