Archives for "January 2015"

Skuilings

Die nuwe skuilings was gewilde keuses by die jagters van 2015 jagseisoen. Ons het baie komplimente ontvang!   Die binnekant van die nuwe skuilings.    

Spoorsnyhond

Bullet het weereens bewys dat hy ‘n bo-baas spoorsnyhond is!

Nuus

Ons dagtariewe het weer onveranderd gebly vir die 2016 jagseisoen.