Skuilings

Daar is by elke watergat een of meer skuilings gebou waar die hoofwindrigting in gedagte gehou is. Van die skuilings is gesonke sodat 'n mens op grondvlak kan skiet terwyl ander weer van die grond af gelig is om ‘n skoot vanuit ‘n skuins hoek van bo te kry. Ander is op grondvlak. Die skuilings het of gekamoefleerde net voor die skietgate en venstertjies of eenrigting- glas, met verskeie skietgat. Die meeste skuilings se skietafstand tot by die water of klipsout is 15m tot 25m. Daar is 8 skuilings waarvan 5 tot 6 per jagbeurt gebruik word. Wisselweiding word aangemoedig deur sekere skuilings se watergate met tye toe te maak. ‘n Verskuifbare skuiling is ook tot u beskikking indien nodig.

Nommer 10

Sien meer  

Nommer 11

Sien meer  

Nommer 6

Sien meer  

Nommer 5

Sien meer  

Nommer 4

Sien meer  

Nommer 7

Sien meer  

Nommer 1

Sien meer  

Nommer 13

Sien meer